"Volledige rugsteun"
"Volledige herstel"
"\'n Volledige rugsteun van al die data na \'n rekenaar is aangevra. Wil jy dit toelaat? \n\nAs jy nie self die rugsteun versoek het nie, moenie toelaat dat die aksie voortgaan nie."
"Rugsteun my data"
"Moenie rugsteun nie"
"\'n Volle teruglaai van alle data van \'n gekoppelde rekenaar is versoek. Wil jy dit toelaat? \n\n As jy nie die teruglaai self versoek het nie, moenie die aksie toelaat nie. Dit sal enige data tans op die toestel vervang!"
"Laai my data terug"
"Moenie herstel nie"
"Voer asseblief jou huidige rugsteunwagwoord hieronder in:"
"Voer jou toestelenkripsie-wagwoord hier onder in."
"Voer jou toestelenkripsie-wagwoord hier onder in. Dit sal ook gebruik word om die rugsteunargief te enkripteer."
"Voer asb. \'n wagwoord in om te gebruik vir enkripsie van die volle rugsteundata. As dit leeg gelaat word, sal jou huidige rugsteunwagwoord gebruik word:"
"As jy die volle rugsteundata wil enkripteer, voer \'n wagwoord hieronder in:"
"Omdat jou toestel geënkripteer is, word daar van jou vereis om jou rugsteun te enkripteer. Voer \'n wagwoord hieronder in:"
"As die hersteldata geïnkripteer word, voer asb. die wagwoord hieronder in:"
"Rugsteun begin tans..."
"Rugsteun klaar"
"Herstel begin tans..."
"Herstel beëindig"
"Handeling het uitgetel"