<stringname="backup_confirm_text"msgid="1878021282758896593">"\'n Volledige rugsteun van al die data na \'n tafelrekenaar is aangevra. Wil jy dit toelaat? "\n\n"As jy nie self die rugsteun versoek het nie, moenie toelaat dat die aksie voortgaan nie."</string>
<stringname="allow_backup_button_label"msgid="4217228747769644068">"Rugsteun my data"</string>
<stringname="restore_confirm_text"msgid="7499866728030461776">"\'n Volle teruglaai van alle data van \'n gekoppelde tafelrekenaar is versoek. Wil jy dit toelaat? "\n\n" As jy nie die teruglaai self versoek het nie, moenie die aksie toelaat nie. Dit sal enige data tans op die toestel vervang!"</string>
<stringname="allow_restore_button_label"msgid="3081286752277127827">"Laai my data terug"</string>
<stringname="current_password_text"msgid="8268189555578298067">"Voer asseblief jou huidige rugsteunwagwoord hieronder in:"</string>
<stringname="backup_enc_password_text"msgid="4981585714795233099">"Voer asb. \'n wagwoord in om te gebruik vir enkripsie van die volle rugsteundata. As dit leeg gelaat word, sal jou huidige rugsteunwagwoord gebruik word:"</string>
<stringname="restore_enc_password_text"msgid="6140898525580710823">"As die hersteldata geïnkripteer word, voer asb. die wagwoord hieronder in:"</string>